Stassen, Nicol: Afrikaners in Angola 1928-1975

Buy this book on-line

Stassen, Nicol : Afrikaners in Angola 1928-1975

(Pretoria: Protea Boekhuis, 2009) 9781869193409

ISBN 9781869193409

8vo; original aquamarine boards; laminated pictorial dustwrapper; ribbon page-markers; pp. 666, incl. index; colour maps, incl. folding; several plates in monochrome and full colour reproducing contemporary photographs of Afrikaner families, individuals and their dwellings; tables. Dustwrapper ever so slightly rubbed; trace of curl to bottom edge of lower panel. Near fine condition. Afrikaans text. A fascinating and thorough history of the remnants of the Dorsland Trekkers in Angola. 'Ná ongekende lyding en 'n swerftog van sewe jaar deur die onherbergsame droë dele van Suider-Afrika het die Dorslandtrekkers hulle in 1881 in Angola gevestig. Mettertyd het die aanvanklike goeie verhoudinge met die Portuguese owerheid versleg en ongeveer 2000 Angola-Boere is in 1928 na Suidwes-Afrika gerepatrieer. Die gemeenskap van ongeveer 400 Angola-Boere wat ná 1928 in Angola aftergebly het, is aan die vergetelheid en verwaarlosing oorgelaat en is later as 'n "lewende fossiel" en slagoffers van hulle eie behoudendheid bestempel. Sommige het nog 'n lewe uit gemengde boerdery, transportry en jag probeer maak, dekades nadat hierdie lewenswyse elders uitgesterf het. Vanaf 1958 is die meerderheid van die ongeveer 600 Afrikaners in Angola na Suidwes-Afrika en Suid-Afrika gerepatrieer, terwyl slegs enkeles in Angola agtergebly het. Hierdie groepie Afrikaners het hul Afrikanerskap daar onder moeilike omstandighede gehandhaaf. Met die uitbreek van die burgeroorlog in 1975 in Angola het die laaste Afrikaners uit Angola gevlug en het die verbintenis van die Angola-Boere met Angola ná byna 'n eeu tot 'n einde gekom. Hulle interessante en kleurryke lewe word beskryf en die sogenaamde "trekgees" word as 'n moontlike rede vir hulle swerftogte ondersoek.'

Stassen, Nicol : Afrikaners in Angola 1928-1975 is listed for sale on Bibliophile Bookbase by Christison Rare Books.

Click here for full details of this book, to ask a question or to buy it on-line.

Bibliophile Bookbase probably offers multiple copies of Stassen, Nicol : Afrikaners in Angola 1928-1975. Click here to select from a complete list of available copies of this book.

Bibliophile Bookbase lists over 5 million books, maps and prints including collectables, livres rares, antiquarian books, livres d'occasion and livres anciens.

Bibliophile Bookbase for antiquarian books, maps and prints.